Welkom / Welcome Konsep / Concept Gallery Voordele / Advantages Kontak / Contact
Welkom / Welcome
Konsep / Concept
Gallery
Voordele / Advantages
Kontak / Contact
Brosjures/Brochures
 TROTSE EIENAARS / PROUD OWNERS:

  • Pretoria - Lux Mundi
  • Standerton Suid 
  • De Aar Gemeente
  • Tsitsikama Gemeente
  • Gamtoos Gemeente
  • Vryburg - AGS
  • Stutterheim Gemeente
  • Kloofsig Gemeente
  • Onrus - NG Kerk (Muur)
  • Sandbaai -Golden Harvest Retirement Village
  • Ens

WAT Sê HULLE...

"Ons is baie beïndruk met die produk wat julle lewer. Dis ‘n wenner – netjies en funksioneel, tesame met al die ander voordele.  Baie dankie ook vir die diens wat julle lewer. Dit was ‘n plesier om elke keer met Koot te skakel en toe ook met hom te doene te kry. Hy het die taak netjies, professioneel en met sorg afgehandel. Die kerkraad is beïndruk en dankbaar!"
 - TSITSIKAMA


"Weereens baie dankie vir julle moeite en die netjiese werk wat julle gedoen het. Dit was lekker om julle hier in die Karoo by ons te kon ontvang - hopelik was dit nie die laaste keer nie! Die pilaar staan nog nie lank nie, maar daar is reeds mooi terugvoer. 
Ek is baie opgewonde oor die pilaar en ek dink julle mag trots wees op 'n uitstekende produk!"
 - DE AAR




 
Pillar2Pillar3













IMG_1132IMG_1134


IMG_1138 IMG_3082



















Gedenk Muur / Wall of Remembrance  
IMG_4648IMG_2026







Welkom / Welcome | Konsep / Concept | Gallery | Voordele / Advantages | Kontak / Contact
Site Map